Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Al hierdie seëninge sal . . . julle inhaal”

“Al hierdie seëninge sal . . . julle inhaal”

Dié wat na Jehovah se stem luister, kry baie seëninge (De 28:1, 3-6; w10 12/15 19 ¶18)

Jehovah se seëninge sal sy gehoorsame knegte inhaal (De 28:2; w01 9/15 10 ¶2)

Jehovah wil hê dat ons “met blydskap en vreugde van hart” gehoorsaam moet wees (De 28:45-47; w10 9/15 8 ¶4)

Jehovah se gehoorsame knegte geniet nou ’n oorvloed seëninge en sy beloofde seëninge vir die toekoms sal hulle binnekort inhaal.