19-25 Julie
DEUTERONOMIUM 16-18
Lied 115 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Beginsels wat nodig is om regverdig te oordeel”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
De 17:7 – Hoekom het die Wet vereis dat dié wat getuies was van ’n oortreding hulle hand eerste moes lig om die skuldige te stenig? (it-1-E 787)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 16:9-22 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp waaroor die huisbewoner begin praat (th studie 3).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 4).
Toespraak: (5 min.) it-1-E 519 ¶4 – Tema: Het die Christengemeente regters? (th studie 18).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Kan jy as ’n gewone pionier dien?: (10 min.) Bespreking deur die diensopsiener gebaseer op die artikels “Kan jy dit ’n jaar lank probeer?” en “Roosters vir die gewone pionierdiens” in Ons Christelike Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek van Julie 2016. Speel en bespreek die video Jehovah ondersteun ons in die bediening.
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 11 ¶1-8, inleidingsvideo
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 60 en gebed