DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Dit is nie te moeilik om moedig te wees nie
Iemand wat moed het, is sterk, vrymoedig en dapper. Dit beteken nie dat ’n mens nooit bang sal wees nie. Dit beteken eerder dat ’n mens sal optree al is jy bang. Jehovah is die Bron van ware moed (Ps 28:7). Hoe kan jongmense wys dat hulle moedig is?
KYK NA DIE VIDEODRAMATISERING VOLG DIE MOEDIGES NA, NIE DIE LAFAARDS NIE!, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:
-
In watter situasies het jongmense moed nodig?
-
Watter Bybelverslae spoor ons aan om moedig te wees?
-
Hoe vind ons asook dié wat ons optrede sien daarby baat wanneer ons moedig optree?