26 Julie–1 Augustus
DEUTERONOMIUM 19-21
Lied 141 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Menselewe is vir Jehovah kosbaar”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
De 21:19 – Hoekom was die plaaslike hof by die poort van die stad? (it-1-E 518 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 19:1-14 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 6).
Bybelstudie: (5 min.) bhs 138 ¶8 (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
‘Loop veilig op jou pad’: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Hoekom moet ons veilig optree? Watter spesifieke dinge moet ons doen om veiligheidsbewus te wees?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 11 ¶9-17
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 108 en gebed