Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hoe die wet gewys het dat Jehovah besorg is oor vrouens

Hoe die wet gewys het dat Jehovah besorg is oor vrouens

’n Bruid se man kon nie in die leërmag dien gedurende die eerste jaar van hulle huwelik nie (De 24:5; it-2-E 1196 ¶4)

Daar is in die materiële behoeftes van weduwees voorsien (De 24:19-21; it-1-E 963 ¶2)

Kinderlose weduwees het die geleentheid gekry om kinders te hê (De 25:5, 6; w11 3/1 23)

VRA JOU AF: ‘Hoe kan ek wys dat ek vrouens in my familie en gemeente in ag neem en respekteer?’