1-7 Augustus
1 KONINGS 1-2
Lied 98 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Leer jy uit jou foute?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 1:28-40 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 11).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem dan die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie, en nooi die persoon na ons vergaderinge toe (th studie 20).
Toespraak: (5 min.) km 1/15 2 ¶1-3 – Tema: Leer by dié wat doeltreffend in die bediening is (th studie 13).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Stel doelwitte vir die nuwe diensjaar – Doen aansoek vir die Skool vir Koninkrykspredikers”: (7 min.) Bespreking. Speel die video Gaan met geloof in by die deur wat tot bedrywigheid lei – Doen aansoek vir die Skool vir Koninkrykspredikers.
“Stel doelwitte vir die nuwe diensjaar – Help met ’n teokratiese bouprojek”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Gaan met geloof in by die deur wat tot bedrywigheid lei – Help met ’n teokratiese bouprojek.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 14
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 24 en gebed