DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE | STEL DOELWITTE VIR DIE NUWE DIENSJAAR
Help met ’n teokratiese bouprojek
Die konstruksie van teokratiese geboue is ’n manier om Jehovah te dien (Eks 36:1). Kan jy van tyd tot tyd projekte wat in jou omgewing is, ondersteun deur ’n DC-50-aansoekvorm in te vul? Of kan jy vir ’n paar weke of maande jouself beskikbaar maak om projekte wat nie in jou omgewing is nie, te ondersteun deur die A-19-aansoekvorm in te vul? Jy hoef nie ondervinding in konstruksie te hê as jy met bouprojekte wil help nie. – Ne 2:1, 4, 5.
KYK NA DIE VIDEO GAAN MET GELOOF IN BY DIE DEUR WAT TOT BEDRYWIGHEID LEI – HELP MET ’N TEOKRATIESE BOUPROJEK, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:
-
Waaroor was Sarah bekommerd, en wat het haar gehelp?