11-17 Julie
2 SAMUEL 20-21
Lied 62 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah is ’n God van geregtigheid”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Sa 21:15-17 – Watter lesse kan ons uit hierdie verslag leer? (w13 1/15 31 ¶14)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 20:1-13 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: God se doel – Jes 55:11. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Verduidelik hoe ons Bybelstudieprogram werk, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 4).
Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Stel doelwitte vir die nuwe diensjaar – Trek na waar daar hulp nodig is”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Gaan met geloof in by die deur wat tot bedrywigheid lei – Trek na waar daar hulp nodig is.
“Hoe om die voorgestelde gesprekke te gebruik”: (5 min.) Toespraak deur die opsiener van die Lewe en Bediening-vergadering.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 12
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 3 en gebed