SKATTE UIT GOD SE WOORD
Jehovah is ’n God van geregtigheid
Jehovah het nie die ongeregtigheid vergeet wat die Gibeoniete deurgemaak het nie (2Sa 21:1, 2)
Silwer en goud kon nie vergoed vir die bloedskuld van Saul en sy huis nie (Nu 35:31, 33; 2Sa 21:3, 4)
Sewe van Saul se nakomelinge was doodgemaak sodat geregtigheid kon plaasvind (2Sa 21:5, 6; it-1-E 932 ¶1)
Hoe kan Romeine 12:19-21 ons help wanneer ons onregverdig behandel word?