Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE | STEL DOELWITTE VIR DIE NUWE DIENSJAAR

Trek na waar daar hulp nodig is

Trek na waar daar hulp nodig is

Jy moet geloof hê om na ’n nuwe plek te trek sodat jy meer in die bediening kan doen (Heb 11:8-10). Praat met jou ouermanne as jy daaraan dink om te trek na ’n plek waar daar hulp nodig is. Watter praktiese stappe kan jy neem om die koste te bereken en ’n plek te kies? Kyk na wat ons publikasies al gesê het oor om te gaan dien waar daar hulp nodig is. Praat met dié wat getrek het om ’n ander gemeente te gaan help (Spr 15:22). Bid tot Jehovah en vra hom om jou te help (Jak 1:5). Doen navorsing oor die plek waarheen jy wil gaan, en as dit moontlik is, besoek die plek vir langer as ’n paar dae voordat jy besluit.

KYK NA DIE VIDEO GAAN MET GELOOF IN BY DIE DEUR WAT TOT BEDRYWIGHEID LEI – TREK NA WAAR DAAR HULP NODIG IS, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter veranderinge moes Gabriel maak, en wat het hom gehelp?