15-21 Augustus
1 KONINGS 5-6
Lied 122 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hulle het met hulle hande en hulle harte gebou”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kn 6:1 – Wat leer hierdie vers ons oor die Bybel? (g 5/12 17, venster)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 5:1-12 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin ’n gesprek deur die agterblad van die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure te gebruik. Maak reëlings om terug te gaan en om les 01 se hoofvraag te beantwoord (th studie 11).
Herbesoek: (4 min.) Besoek iemand wat die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aanvaar het, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 2).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 06: Punt 5 (th studie 9)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Sien Jehovah se hand wanneer Koninkryksale gebou word: (15 min.) Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Watter ondervindinge wys dat Jehovah die Koninkryksaalbouprojekte in Mikronesië geseën het? Watter rol speel die heilige gees in teokratiese bouprojekte? Hoe het Jehovah die teokratiese bouprojekte geseën waaraan jy al deelgeneem het?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 16
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 20 en gebed