18-24 Julie
2 SAMUEL 22
Lied 4 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vertrou op Jehovah vir hulp”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Sa 22:36 – Hoe het Jehovah se nederigheid Dawid groot gemaak? (w12 11/15 17 ¶7)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 22:33-51 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 3).
Toespraak: (5 min.) w06 8/15 21 ¶7-8 – Tema: Is Satan persoonlik verantwoordelik vir elke tragedie wat met ons gebeur? (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Wees bly oor Jehovah se dade van redding: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoe het Jehovah broer Ganeshalingam se gesin gehelp gedurende die burgeroorlog in Sri Lanka? Hoe versterk hierdie ondervinding jou geloof?
Plaaslike behoeftes: (10 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff Deel 1: Hersiening
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 60 en gebed