22-28 Augustus
1 KONINGS 7
Lied 7 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wat ons uit die twee pilare kan leer”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kn 7:23 – Watter les kan ons leer uit die groot “See van gegote metaal” wat vir die tempel gebou is? (it-1-E 263)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 7:1-12 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 6).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 3).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 06: Punt 6 en Party mense sê (th studie 8)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
“Spesiale kampanje om Bybelstudies in September te begin”: (10 min.) Bespreking deur die diensopsiener. Speel die video Eerste besoek: Bybelstudie – Ps 37:29. Verduidelik wat die plaaslike reëlings vir die kampanje is.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 17
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 13 en gebed