29 Augustus–4 September
1 KONINGS 8
Lied 41 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Salomo se nederige en opregte openbare gebed”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kn 8:27 – Wat beteken Salomo se woorde nie? (it-1-E 1060 ¶4)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 8:31-43 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 15).
Toespraak: (5 min.) km 5/10 2 – Tema: Christenbedienaars moet bid (th studie 14).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Probeer jy sien hoe Jehovah jou gebede beantwoord?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah is die “Hoorder van gebed”.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 18: Punt 1-5
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 107 en gebed