4-10 Julie
2 SAMUEL 18-19
Lied 138 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Barsillai – ’n Voorbeeld van beskeidenheid”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Sa 19:24-30 – Hoe kan Mefiboset se voorbeeld ons aanmoedig? (w20.04 30 ¶19)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 19:31-43 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: God se doel – Ge 1:28. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. * Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 1).
Toespraak: (5 min.) w21.08 23-25 ¶15-19 – Tema: Watter realistiese doelwitte kan ons stel wanneer omstandighede ons beperk? (th studie 20)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Stel doelwitte vir die nuwe diensjaar – Pionier”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Wees ’n moedige . . . Pionier.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 11
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 97 en gebed