Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Barsillai – ’n Voorbeeld van beskeidenheid

Barsillai – ’n Voorbeeld van beskeidenheid

Koning Dawid het vir Barsillai ’n voorreg aangebied (2Sa 19:32, 33; w07 7/15 14 ¶5)

Omdat Barsillai beskeie was, het hy op ’n respekvolle manier nie die voorreg aanvaar nie (2Sa 19:34, 35; w07 7/15 14 ¶7)

Wees beskeie soos Barsillai (w07 7/15 15 ¶1-2)

Beskeidenheid help ons om te besef dat ons beperkings het. Ons moet beskeie wees om Jehovah se hart bly te maak (Mi 6:8). Hoe help dit ons wanneer ons wys dat ons beskeie is?