8-14 Augustus
1 KONINGS 3-4
Lied 88 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die waarde van wysheid”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 3:1-14 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Verduidelik hoe ons Bybelstudieprogram werk, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 3).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 06: Punt 4 (th studie 12)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (10 min.)
Stel doelwitte vir die nuwe diensjaar – Wees vrygewig: (5 min.) Bespreking. Speel die video Gaan met geloof in by die deur wat tot bedrywigheid lei – ‘Sit iets opsy’ vir Jehovah se werk. Vra dan vir die gehoor: Wat het hierdie paartjie gedoen om te wys dat hulle vrygewig is?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 15 en eindnota 2
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 14 en gebed