10-16 Julie
ESRA 7-8
Lied 82 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Esra se gedrag het Jehovah geëer”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Esr 8:1 – Waarom was baie Jode in Babilon teësinnig om saam met Esra na Jerusalem op te gaan? (w06 1/15 19 ¶10)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Esr 8:21-36 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Swaarkry – 1Jo 5:19. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 4).
Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 50: Punt 1-5 en video Beskerm jou kinders in die venster “Het jy geweet?”
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 134 en gebed