Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Esra se gedrag het Jehovah geëer

Esra se gedrag het Jehovah geëer

Esra het toegelaat dat God se Woord sy hart raak en sy dade beïnvloed (Esr 7:10; w00 10/1 14 ¶8)

Esra het ander gehelp om die wysheid van God te sien (Esr 7:25; si 75 ¶5)

Omdat Esra nederig was, het hy die vertroue gehad dat Jehovah hom sou lei en beskerm (Esr 8:21-23; it-1-E 1158 ¶4)

Omdat Esra gewys het dat hy die wysheid van God gehad het, het die koning hom meer verantwoordelikhede gegee. Soos Esra kan ons Jehovah deur ons gedrag eer.

VRA JOU AF: ‘Respekteer ongelowiges my omdat ek volgens God se standaarde lewe?’