Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hulle het persoonlike opofferings vir Jehovah gemaak

Hulle het persoonlike opofferings vir Jehovah gemaak

Party families was gevra om hulle huise en die land wat hulle besit het agter te laat om na Jerusalem te trek (Ne 11:1; w98 10/15 22 ¶13)

Dié wat bereid was om sulke opofferings te maak, was geseën (Ne 11:2; w86 2/15 26)

Die seëninge wat ons van Jehovah af kry, is altyd groter as enige opofferings wat ons dalk maak (Mal 3:10; w16.04 7 ¶15)

VRA JOU AF: ‘Hoe het Jehovah my geseën vir die opofferings wat ek gemaak het om hom te dien?’