Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

24-30 Julie

NEHEMIA 1-2

24-30 Julie
  • Lied 47 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Ek het dadelik . . . gebid”: (10 min.)

  • Geestelike skatte (10 min.)

    • Ne 2:4 – Was dit die eerste keer dat Nehemia oor hierdie saak gebid het, en wat is die les vir ons? (w86 2/15 25)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 2:11-20 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 44

  • Word Jehovah se vriendLuister Jehovah wanneer jy bid?: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat leer hierdie video ons oor gebed?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 51

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 102 en gebed