28 Augustus–3 September
NEHEMIA 12-13
Lied 34 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wees lojaal aan Jehovah wanneer jy vriende kies”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Ne 13:10 – Aangesien die tempelsangers Leviete was, hoekom was hulle apart genoem? (it-2-E 452 ¶9)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 12:27-39 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 16).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons Bybelstudieprogram, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 3).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 11: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit (th studie 20)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
“Volg Jehovah se lojale liefde na”: (10 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 55: Punt 5 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 84 en gebed