Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wees lojaal aan Jehovah wanneer jy vriende kies

Wees lojaal aan Jehovah wanneer jy vriende kies

Omdat die Ammoniete en Moabiete God se volk in die verlede teëgestaan het, was hulle nie toegelaat om “in die gemeente” in te kom nie (Ne 13:1, 2; it-1-E 95 ¶5)

Hoëpriester Eljasib het ’n Ammoniet toegelaat om ’n eetsaal in die tempel te gebruik (Ne 13:4, 5; w13 8/15 4 ¶5-6)

Nehemia was lojaal aan Jehovah deur Eljasib se ooreenkoms met God se vyand te beëindig (Ne 13:7-9)

As ons vriende kies wat nie lief is vir Jehovah nie, is ons lojaal aan Jehovah? – w96 3/15 16 ¶6.

VRA JOU AF: ‘Hoe voel Jehovah oor my keuse van vriende?’