3-9 Julie
ESRA 4-6
Lied 148 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Moenie met die werk . . . inmeng nie”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Esr 6:13 – Hoekom is die uitdrukking “anderkant die Rivier” belangrik? (w93 6/15 32 ¶3-5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Esr 4:8-24 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Swaarkry – Jak 1:13. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Eerste besoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 1).
Eerste besoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons gratis Bybelstudieprogram, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 9).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Die goeie nuus word ‘verdedig en wetlik bevestig’”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 49: Punt 6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 130 en gebed