Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Dink jy dat jy te belangrik is om fisiese werk te doen?

Dink jy dat jy te belangrik is om fisiese werk te doen?

Die hoëpriester en sy broers het nie gedink dat hulle te belangrik is om te help om Jerusalem se mure te herbou nie (Ne 3:1)

Party belangrike manne het geweier om hulleself te “verneder” om met die herstelwerk te help (Ne 3:5; w06 2/1 10 ¶1)

Getroue vroue was gewillig om met hierdie moeilike en gevaarlike projek te help (Ne 3:12; w19.10 23 ¶11)

Baie take in die gemeente word dalk agter die skerms gedoen, en dit sluit in fisiese werk of werk wat ander as onbelangrik beskou. – w04 8/1 18 ¶16.

VRA JOU AF: ‘Hoe voel ek daaroor om sulke werk ter wille van die goeie nuus te doen?’ – 1Kor 9:23.