7-13 Augustus
NEHEMIA 5-7
Lied 17 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Nehemia wou dien, nie gedien word nie”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Ne 6:13 – Hoekom sou dit vir Nehemia ’n sonde wees om in die tempel weg te kruip? (w07 7/1 30 ¶15)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 5:1-13 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan (th studie 6).
Toespraak: (5 min.) w13 5/15 7 ¶17-19 – Tema: Suksesvolle evangeliedienaars help mekaar (th studie 20).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hulle werk hard om ons te dien”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 53
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 35 en gebed