Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Nehemia wou dien, nie gedien word nie

Nehemia wou dien, nie gedien word nie

Nehemia het nie sy gesag gebruik om homself te bevoordeel nie (Ne 5:14, 15, 17, 18; w02 11/1 27 ¶3)

Nehemia het nie net toesig gehou oor die werk nie, maar hy het ook self gewerk (Ne 5:16; w16.09 6 ¶16)

Nehemia het Jehovah gevra om hom te onthou vir sy selfopofferende liefde (Ne 5:19; w00 2/1 32)

Alhoewel Nehemia die goewerneur was, het hy nie spesiale behandeling verwag nie. Hy is ’n goeie voorbeeld vir dié wat voorregte en verantwoordelikhede in die gemeente het.

VRA JOU AF: ‘Stel ek meer belang in wat ek vir ander kan doen as wat hulle vir my kan doen?’