Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

1-⁠7 Julie

PSALM 57-59

1-⁠7 Julie

Lied 148 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Koning Saul en sy manne nadat hulle Dawid nie kon vang nie

1. Jehovah laat dié misluk wat sy volk teëstaan

(10 min.)

Dawid was gedwing om vir koning Saul weg te kruip (1Sa 24:3; Ps 57, opskrif)

Jehovah het die planne van Dawid se teenstanders laat misluk (1Sa 24:​7-10, 17-22; Ps 57:3)

Teenstanders se planne het gewoonlik die teenoorgestelde uitwerking (Ps 57:6; bt 220-221 ¶14-15)

VRA JOU AF: ‘Hoe kan ek wys dat ek op Jehovah vertrou wanneer ek teëgestaan word?’ – Ps 57:2.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 57:7 – Wat beteken dit om ’n standvastige hart te hê? (w23.07 18-19 ¶16-17)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Volharding – Wat Paulus gedoen het

(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 7: Punt 1-2.

5. Volharding – Volg Paulus na

(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 7: Punt 3-5 en “Sien ook”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 65

6. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

7. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 78 en gebed