Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

12-18 Augustus

PSALM 73-74

12-18 Augustus

Lied 36 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Wat as ons jaloers is op dié wat God nie dien nie?

(10 min.)

Ons kan jaloers word op dié wat God nie dien nie (Ps 73:​3-5; w20.12 19 ¶14)

Ons kan weer die regte beskouing kry deur Jehovah saam met ons broers en susters te aanbid eerder as om onsself af te sonder (Ps 73:17; Spr 18:1; w20.12 19 ¶15-16)

Dié wat God nie dien nie is “op glibberige grond”; dié wat God dien word “tot heerlikheid” gelei (Ps 73:​18, 19, 24; w14 4/15 4 ¶5; w13 2/15 25-26 ¶3-5)

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 74:​13, 14 – Waarna verwys die “Leviatan” blykbaar? (it-2-E 240)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Soek na ’n geleentheid om vir iemand wat jy ken iets te vertel wat jy onlangs by ’n vergadering geleer het (lmd les 2: Punt 4).

5. Volg op

(4 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Bied ’n Bybelstudie aan en demonstreer dit (lmd les 8: Punt 3).

6. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Toespraak. ijwbq 89 – Tema: Is alle godsdienste goed? (th studie 14)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 72

7. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

8. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 98 en gebed