Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

15-21 Julie

PSALM 63-65

15-21 Julie

Lied 108 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. “U lojale liefde is beter as die lewe”

(10 min.)

’n Goeie verhouding met God is kosbaarder as die lewe (Ps 63:3; w01 10/15 15-16 ¶17-18)

Wanneer ons dink aan hoe Jehovah lojale liefde bewys het, vergroot dit ons waardering vir hom (Ps 63:6; w19.12 28 ¶4; w15 10/15 22 ¶7)

Waardering vir God se lojale liefde motiveer ons om hom met vreugde te loof (Ps 63:​4, 5; w09 7/15 16 ¶6)

IDEE VIR GESINSAANBIDDING: Bespreek hoe Jehovah lojale liefde aan jou gewys het.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 64:3 – Hoe motiveer hierdie vers ons om ons spraak positief te hou? (w07 11/15 15 ¶6)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(2 min.) HUIS TOT HUIS. Die huisbewoner praat nie jou taal nie (lmd les 3: Punt 4).

5. Begin ’n gesprek

(2 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Die gesprek eindig voordat jy vir die persoon kon preek (lmd les 2: Punt 4).

6. Begin ’n gesprek

(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Vind uit in watter onderwerp die persoon belangstel, en reël om op te volg (lmd les 1: Punt 5).

7. Verduidelik wat jy glo

(4 min.) Demonstrasie. ijwfq 51 – Tema: Waarom praat Jehovah se Getuies met persone al het hulle voorheen gesê “Ek stel nie belang nie”? (lmd les 4: Punt 3)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 154

8. Hoe ons liefde vir God wys

(15 min.) Bespreking.

Jehovah is “vol lojale liefde” (Ps 86:15). Die uitdrukking “lojale liefde” verwys na liefde wat deur toegewydheid, integriteit, lojaliteit en sterk gehegtheid gemotiveer word. Alhoewel Jehovah liefde aan alle mense bewys, beskryf “lojale liefde” die liefde wat hy vir sy knegte het, dié wat ’n spesiale verhouding met hom het (Ps 33:18; 63:3; Joh 3:16; Han 14:17). Ons kan ons waardering vir Jehovah se lojale liefde wys deur ook liefde aan hom te bewys. Hoe? Deur gehoorsaam te wees aan sy gebooie, insluitende die gebod om ‘dissipels te maak’. – Mt 28:19; 1Jo 5:3.

Speel die VIDEO Hou aan om liefde in die bediening te wys. Vra dan vir die gehoor:

Hoe sal liefde ons motiveer om ander van die goeie nuus te vertel wanneer

  • ons moeg is?

  • ons teëgestaan word?

  • ons daaglikse takies doen?

9. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 79 en gebed