19-25 Augustus
PSALM 75-77
Lied 120 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Moenie grootpraat nie – Hoekom nie?
(10 min.)
Dié wat grootpraat, maak God ongelukkig (Ps 75:4; 1Ti 3:6; w18.01 28 ¶4-5)
Enige voorreg of toewysing wat ons in die gemeente kry, is ’n onverdiende geskenk van Jehovah af (Ps 75:5-7; w06 7/15 11 ¶3)
Dié wat trots is, soos die hoogmoedige heersers van die aarde, sal deur Jehovah verneder word (Ps 76:12)
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Ps 76:10 – Hoe kan “die woede van die mens” Jehovah prys? (w06 7/15 11 ¶4)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Ps 75:1–76:12 (th studie 11)
4. Begin ’n gesprek
(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Noem ’n video op jw.org in die taal wat die persoon verkies (lmd les 1: Punt 4).
5. Begin ’n gesprek
(4 min.) HUIS TOT HUIS. Wees aanpasbaar en pas jou aanbieding aan wanneer die persoon vir jou sê dat hy nie in God glo nie (lmd les 2: Punt 5).
6. Maak dissipels
(5 min.) lff les 15: Punt 4 (lmd les 11: Punt 3)
Lied 127
7. Bly lojaal wanneer jy geprys word
(7 min.) Bespreking.
Speel die VIDEO Wees lojaal, soos Jesus was – Wanneer jy geprys word. Vra dan vir die gehoor:
Watter lesse het jy geleer uit die nederige manier hoe Sergei gereageer het toe hy geprys was?
8. Spesiale kampanje om Bybelstudies in September te begin met Geniet die lewe vir ewig!
(8 min.) Toespraak deur die diensopsiener. Help die gehoor om opgewonde te word oor die kampanje, en bespreek plaaslike reëlings.
9. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 14 ¶7-10, venster op bl. 110