Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

22-28 Julie

PSALM 66-68

22-28 Julie

Lied 7 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Jehovah dra elke dag ons vrag

(10 min.)

Jehovah luister na ons gebede en beantwoord dit (Ps 66:19; w23.05 12 ¶15)

Jehovah skenk aandag aan die behoeftes van minderbevoorregtes (Ps 68:5; w10 12/1 23 ¶6; w09 4/1 31 ¶1)

Jehovah help ons elke dag (Ps 68:19; w23.01 19 ¶17)

DINK HIEROOR NA: Hoe laat ons Jehovah toe om ons vrag te dra?

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 68:18 – In die tyd van eertydse Israel, wie was die “gawes in die vorm van mense”? (w06 6/1 10 ¶5)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) HUIS TOT HUIS. Die huisbewoner is van ’n ander kultuur as jy (lmd les 5: Punt 3).

5. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Gaan voort met ’n gesprek oor ’n pamflet wat jy met ’n vorige besoek gelos het (lmd les 9: Punt 3).

6. Maak dissipels

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 102

7. Kan jy iemand se vrag ligter maak?

(15 min.) Bespreking.

Nie een van God se knegte hoef die uitdagings van die lewe alleen te hanteer nie (2Kr 20:15; Ps 127:1). Ons het Jehovah as ons Helper (Jes 41:10). Wat is ’n paar maniere hoe Jehovah ons help? Hy gee ons leiding deur middel van sy Woord en organisasie (Jes 48:17). Hy gee ons sy kragtige heilige gees (Lu 11:13). Hy beweeg ook ons broers en susters om ons aan te moedig en om ons op praktiese maniere te help (2Kor 7:6). Dit beteken dat Jehovah enige een van ons kan gebruik om die vrag van ’n mede-Christen ligter te maak.

Speel die VIDEO Hou aan om in die gemeente te wys dat jy lief is vir – Die bejaardes. Vra dan vir die gehoor:

  • Wat kan jy doen om die vrag van ’n bejaarde Christen ligter te maak?

Speel die VIDEO Hou aan om in die gemeente te wys dat jy lief is vir – Dié in voltydse diens. Vra dan vir die gehoor:

  • Wat kan jy doen om die vrag van dié in voltydse diens ligter te maak?

Speel die VIDEO Hou aan om in die gemeente te wys dat jy lief is vir – Mense uit ander lande. Vra dan vir die gehoor:

  • Wat kan jy doen om die vrag van dié wat deur ’n moeilike tyd gaan ligter te maak?

8. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 88 en gebed