Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

8-14 Julie

PSALM 60-62

8-14 Julie

Lied 2 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Jehovah gee ons sekuriteit, beskerming en stabiliteit

(10 min.)

Jehovah is soos ’n sterk toring (Ps 61:3; it-2-E 1118 ¶7)

Jehovah laat ons toe om ’n gas in sy tent te wees (Ps 61:4; it-2-E 1084 ¶8)

Jehovah is soos ’n rots (Ps 62:2; w02 4/15 16 ¶14)


VRA JOU AF: ‘Hoe is my lewe beter omdat ek Jehovah ken en op hom vertrou?’

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 62:11 – Op watter manier ‘behoort krag aan God’? (w06 6/1 11 ¶6)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Begin ’n gesprek nadat iemand met jou vriendelik was (lmd les 2: Punt 3).

5. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Vertel vir die persoon van die JW Library®-app, en wys vir hom hoe om dit af te laai (lmd les 7: Punt 4).

6. Toespraak

(5 min.) w22.02 4-5 ¶7-10 – Tema: Vertrou Jehovah – Wanneer jy leiding van sy organisasie ontvang (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 12

7. Niks kan ‘ons van God se liefde skei’ nie

(10 min.) Bespreking.

Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

  • Op watter spesifieke maniere het Jehovah vir broer Nyirenda gesorg toe hy vervolg was?

8. Word Jehovah se vriend – Die stappe vir doop

(5 min.) Bespreking. Speel die VIDEO. Nooi dan, indien moontlik, ’n paar van die jong kinders na die verhoog en vra vir hulle: Wanneer jy gedoop word, wat is belangriker as jou ouderdom? Wat is ’n paar stappe wat jy moet neem voordat jy gedoop word?

9. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 63 en gebed