Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

27 Junie–3 Julie

PSALM 52-59

27 Junie–3 Julie
  • Lied 38 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Werp jou las op Jehovah”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 56:8—Wat beteken die uitdrukking “sit tog my trane in u leersak”? (w09 6/1 28 ¶5; w08 10/1 26 ¶3)

    • Ps 59:1, 2—Wat leer Dawid se ondervinding ons oor gebed? (w08 3/15 14 ¶13)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 52:1–53:6

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied een van die traktate aan. Vestig die aandag op die kode op die agterblad.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n herbesoek te doen by iemand wat ’n traktaat geneem het.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 3 ¶2-3—Sluit af deur die student te wys waar op jw.org hy na die video Hoe kan ons seker wees dat die Bybel betroubaar is? kan kyk.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 56

  • Plaaslike behoeftes: (7 min.)

  • God is my helper”: (8 min.) Bespreking. Laat soveel as moontlik kommentaar lewer op die vrae sodat almal kan baat vind by die persoonlike kommentare van hulle broers en susters (Ro 1:12). Moedig die verkondigers aan om die Navorsingsgids te gebruik om hulp uit God se Woord te vind wanneer hulle voor uitdagings te staan kom.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 18 ¶14-21, en hersiening van hoofstuk

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 121 en gebed