Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“God is my helper”

“God is my helper”

Psalm 52-59 toon hoe Dawid gevoel het gedurende talle moeilike tye in sy lewe. Tog het hy gedurende hierdie kritieke tye op Jehovah bly vertrou (Ps 54:4; 55:22). Hy het Jehovah ook vir sy Woord geloof (Ps 56:10). Bou ons dieselfde soort geloof en vertroue in ons God op? Vertrou ons op sy Woord vir leiding wanneer ons voor probleme te staan kom? (Spr 2:6). Watter Bybelverse het jou gehelp toe . . . 

  • jy ontmoedig of terneergedruk was?

  • jy siek was?

  • ander jou aanstoot gegee het?

  • jy vervolg was?