20- 26 Junie
PSALM 45-51
Lied 67 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah sal nie ’n gebroke hart verag nie”: (10 min.)
Ps 51:1-4—Dawid was opreg jammer dat hy teen Jehovah gesondig het (w93 3/15 10-11 ¶9-13)
Ps 51:7-9—Dawid het Jehovah se vergifnis nodig gehad om sy vreugde te herwin (w93 3/15 12-13 ¶18-20)
Ps 51:10-17—Dawid het geweet dat Jehovah ’n persoon sal vergewe as hy opreg berouvol is (w15 6/15 15 ¶6; w93 3/15 14-16 ¶4-16)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 45:4—Wat is die belangrikste waarheid wat verdedig moet word? (w14 2/15 5 ¶11)
Ps 48:12, 13—Wat is ons volgens hierdie verse verplig om te doen? (w15 7/15 6 ¶13)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 49:10–50:6
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) g16.3 10-11
Herbesoek: (4 min. of minder) g16.3 10-11
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 3 ¶1—Sluit af deur die student te wys waar op jw.org hy na die video Wie is die Outeur van die Bybel? kan kyk.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 98
“Die Koninkryk—Die eerste 100 jaar”: (15 min.) Vrae en antwoorde. Begin deur die jw.org-video Die Koninkryk—Die eerste 100 jaar te speel tot by die deel “Die Fotodrama van die skepping.” (Kyk onder PUBLIKASIES > VIDEO’S.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 18 ¶1-13
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 109 en gebed