6- 12 Junie
PSALM 34-37
Lied 95 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vertrou op Jehovah en doen wat goed is”: (10 min.)
Ps 37:1, 2—Fokus op jou diens aan Jehovah, nie op die skynbare sukses van goddelose mense nie (w03 12/1 9-10 ¶3-6)
Ps 37:3-6—Vertrou op Jehovah, doen wat goed is en word geseën (w03 12/1 10-12 ¶7-15)
Ps 37:7-11—Wag geduldig op Jehovah om die goddeloses uit die weg te ruim (w03 12/1 13-14 ¶16-20)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 34:18—Hoe tree Jehovah op teenoor “die gebrokenes van hart” en “die verbryseldes van gees”? (w11 6/1 19)
Ps 34:20—Hoe is hierdie profesie in Jesus vervul? (w13 12/15 21 ¶19)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 35:19–36:12
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 93
“Verbeter jou vaardighede in die bediening—Gebruik video’s om te onderrig”: (15 min.) Bespreking. Om die punte toe te lig onder die onderhofie “Hoe om dit te doen”, gebruik die jw.org-video Wie is die Outeur van die Bybel? (Kyk onder PUBLIKASIES > BOEKE & BROSJURES. Gaan dan na die Goeie nuus-brosjure. Hierdie video verskyn onder die les “Kom die goeie nuus werklik van God?”)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 17 ¶1-13
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 61 en gebed