18-24 Junie
LUKAS 2-3
Lied 133 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jongmense — Word julle vriendskap met Jehovah sterker?”: (10 min.)
Lu 2:41, 42 — Jesus het saam met sy ouers na die jaarlikse Pasgafees gegaan (“sy ouers was gewoond”, studienota oor Lu 2:41 in nwtsty)
Lu 2:46, 47 — Jesus het na die godsdiensleiers geluister en vir hulle vrae gevra (“hulle uitgevra”, “was die hele tyd verbaas”, studienotas oor Lu 2:46, 47 in nwtsty)
Lu 2:51, 52 — Jesus het aan sy ouers “onderdanig gebly” en by God en die mense guns verkry (“onderdanig gebly”, studienota oor Lu 2:51 in nwtsty)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Lu 2:14 — Wat beteken hierdie vers? (“en op aarde vrede onder mense van welwillendheid”, “mense van welwillendheid”, studienotas oor Lu 2:14 in nwtsty)
Lu 3:23 — Wie was Josef se pa? (wp16.3 9 ¶1-3)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 2:1-20
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee dan ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied gebruik word.
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Toespraak: (6 min. of minder) w14 2/15 26-27 — Tema: Watter redes het eerste-eeuse Jode gehad om “in afwagting” van die Messias te wees?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Ouers, gee julle kinders die beste kans om suksesvol te wees”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Hulle het elke geleentheid gebruik.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 9 ¶13-21 en venster “Hoe kan ek ’n slegte gewoonte te bowe kom?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 17 en gebed