Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

25 Junie – 1 Julie

LUKAS 4-5

25 Junie – 1 Julie
  • Lied 37 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Weerstaan versoekings, net soos Jesus”: (10 min.)

    • Lu 4:1-4 — Jesus het nie vir die begeerte van die vlees ingegee nie (w13 8/15 25 ¶8)

    • Lu 4:5-8 — Jesus is nie deur die begeerte van die oë mislei nie (w13 8/15 25 ¶10)

    • Lu 4:9-12 — Jesus het nie dinge gedoen om die aandag op homself te vestig nie [Speel die video Die muur van die tempel.] (“Die muur van die tempel”, media oor Lu 4:9 in nwtsty; w13 8/15 26 ¶12)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 4:17 — Wat wys dat Jesus God se Woord baie goed geken het? (“die boekrol van die profeet Jesaja”, studienota oor Lu 4:17 in nwtsty)

    • Lu 4:25 — Hoe lank het die droogte in Elia se dag aangehou? (“drie jaar en ses maande lank”, studienota oor Lu 4:25 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 4:31-44

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee dan vir die persoon ’n JW.ORG-kontakkaartjie.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers en bied ’n studiepublikasie aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) jl les 28 *

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 19 Brosjure: Wie doen vandag Jehovah se wil?