Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

●○○ EERSTE BESOEK

Vraag: Lewe ons in die laaste dae?

Teks: 2Ti 3:1-5

Volgende keer: Wat kan ons ná die laaste dae verwag?

○●○ EERSTE HERBESOEK

Vraag: Wat kan ons ná die laaste dae verwag?

Teks: Op 21:3, 4

Volgende keer: Hoe kan ons die toekoms geniet wat God belowe het?

○○● TWEEDE HERBESOEK

Vraag: Hoe kan ons die toekoms geniet wat God belowe het?

Teks: Joh 3:16

Volgende keer: Hoe kan ons geloof toon?