10-16 Junie
EFESIËRS 1-3
Lied 112 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah se administrasie en die werk daarvan”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Efesiërs.]
Ef 1:8, 9 – “Die heilige geheim” sluit die Messiaanse Koninkryk in (it-2-E 837 ¶4)
Ef 1:10 – Jehovah verenig al sy intelligente skepsele (w12 7/15 27-28 ¶3-4)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ef 3:13 – In watter sin het Paulus se verdrukkinge ‘heerlikheid beteken’ vir die Christene in Efese? (w13 2/15 28 ¶15)
Ef 3:19 – Hoe leer ken ons “die liefde van die Christus”? (cl 299 ¶21)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ef 1:1-14 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting aan (th studie 9).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Kry meer uit jou persoonlike studie”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Behou “’n stewige greep” – deur doeltreffende persoonlike studie.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 9 ¶1-9
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 66 en gebed