Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | EFESIËRS 1-3

Jehovah se administrasie en die werk daarvan

Jehovah se administrasie en die werk daarvan

1:8-10

Jehovah se administrasie is ’n reëling om al sy intelligente skepsele te verenig.

  • Dit berei die gesalfdes voor vir ’n lewe in die hemel met Jesus Christus as hulle geestelike Hoof

  • Dit berei die mense voor wat op aarde onder die Messiaanse Koninkryk gaan lewe

Op watter maniere kan ek tot die eenheid van Jehovah se organisasie bydra?