Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

24-30 Junie

FILIPPENSE 1-4

24-30 Junie
  • Lied 33 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 45

  • Wie is in beheer – Jy of tegnologie?: (5 min.) Speel die video. Beantwoord dan die volgende vrae: Hoe kan elektroniese toestelle ons help? Watter negatiewe uitwerking kan verslawing aan elektroniese toestelle op jou hê? Hoe kan jy uitvind of jy verslaaf is aan elektroniese toestelle? Wat is ’n paar praktiese maniere om ‘seker te maak van die belangriker dinge’? (Flp 1:10).

  • Wees wys in jou keuse van vermaak”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Watter soort vermaak moet ek kies?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 9 ¶17-21, venster op bl. 96

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 56 en gebed