Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GALASIËRS 4-6

“’n Simboliese drama” met betekenis vir ons

“’n Simboliese drama” met betekenis vir ons

4:24-31

Die apostel Paulus het hierdie “simboliese drama” gebruik om te wys dat die nuwe verbond beter as die Wetsverbond is. Onder die liefdevolle toesig van Christus en sy mede-erfgename het alle mense die hoop om vry te wees van sonde, onvolmaaktheid, hartseer en die dood. – Jes 25:8, 9.

 

HAGAR – DIE SLAVIN

Die letterlike Israel onder die Wetsverbond met Jerusalem as sy hoofstad

SARA – DIE VRY VROU

Jerusalem daar bo, die hemelse deel van God se organisasie

HAGAR SE “KINDERS”

Die Joodse nasie (wat aan Jehovah verbind was deur die Wetsverbond) het Jesus vervolg en verwerp

SARA SE “KINDERS”

Christus en die 144 000 geesgesalfde Christene

SLAWERNY AAN DIE WETSVERBOND

Die Wet het die natuurlike Israeliete daaraan herinner dat hulle slawe van sonde was

DIE NUWE VERBOND BIED VRYHEID

Geloof in die waarde van Christus se offerande het gelei tot vryheid van die Wet se veroordeling