1-7 Junie
GENESIS 44-45
Lied 130 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Josef vergewe sy broers”: (10 min.)
Ge 44:1, 2 – Josef het sy broers getoets om te sien of hulle verander het (w15 5/1 14-15)
Ge 44:33, 34 – Juda het Josef gesmeek om Benjamin te laat gaan
Ge 45:4, 5 – Josef het Jehovah se voorbeeld gevolg deur sy broers te vergewe
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Ge 44:13 – Wat het dit beteken wanneer iemand sy klere geskeur het? (it-2-E 813)
Ge 45:5-8 – Wat kan ons help om getrou te bly wanneer ons onregverdig behandel word? (w04 8/15 15 ¶15)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 45:1-15 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Leersaam vir jou gehoor, en bespreek dan studie 18 van die Onderrig-brosjure.
Toespraak: (5 min. of minder) w06 2/1 31 – Tema: Het Josef ’n spesiale silwerbeker gebruik om die toekoms te voorspel, soos dit lyk volgens Genesis 44:5, 15? (th studie 18).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (10 min.)
Die organisasie in aksie: (5 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 11 ¶12-20, hersiening op bl. 98
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 31 en gebed