Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

15-21 Junie

GENESIS 48-50

15-21 Junie
  • Lied 30 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Ouer mense kan ons baie leer”: (10 min.)

    • Ge 48:21, 22 – Jakob was seker daarvan dat God se volk in die land Kanaän sou woon (it-1-E 1246 ¶8)

    • Ge 49:1 – Jakob se sterfbedprofesie het gewys hoeveel geloof hy het (it-2-E 206 ¶1)

    • Ge 50:24, 25 – Josef het vas geglo dat alles wat Jehovah belowe het waar sou word (w07 6/1 28 ¶10)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 49:19 – Hoe was Jakob se profesie oor Gad vervul? (w04 6/1 15 ¶4-5)

    • Ge 49:27 – Hoe was Jakob se profesie oor Benjamin vervul? (it-1-E 289 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 49:8-26 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondigers saamgewerk om ’n getuienis te gee? Hoe kan ons, net soos die verkondigers in die video, vir die huisbewoner wys dat ons regtig glo wat ons sê wanneer ons preek?

  • Herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 6).

  • Herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Leer ons-boek aan en begin ’n Bybelstudie in hoofstuk 9 (th studie 16).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE