Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings

DIE WAGTORING

Vraag: Ken jy hierdie bekende woorde?

Teks: Joh 3:16

Aanbod: Hierdie nommer van Die Wagtoring verduidelik wat Jesus se lyding en dood vir jou kan beteken.

DIE WAGTORING (agterblad)

Vraag: Kyk na hierdie vraag en party algemene antwoorde. [Lees die eerste vraag en die opsies.] Wat sal jy sê?

Teks: Mt 4:1-4

Aanbod: Aangesien die Duiwel met Jesus gepraat het en hom versoek het, kan die Duiwel nie net ’n simbool van boosheid wees nie. Wat sê die Bybel nog oor die Duiwel? Hierdie artikel verduidelik verder.

GEDENKMAALUITNODIGING

Aanbod: Ons nooi mense uit na ’n baie belangrike geleentheid. Hier is jou uitnodiging. [Gee die uitnodiging vir die huisbewoner.] Op 23 Maart sal miljoene regoor die wêreld Jesus Christus se dood herdenk en luister na ’n gratis Bybeltoespraak oor hoe ons by sy dood kan baat vind. Die tyd en plek waar dit in ons gebied gehou sal word, is op die uitnodiging. Kom asseblief as jy kan.

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.