28 Maart–3 April
JOB 11-15
Lied 111 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Job het in die opstanding geglo”: (10 min.)
Job 14:1, 2—Job het die situasie van die mens opgesom (w15 3/1 3; w10 5/1 5 ¶2; w08 3/1 3 ¶3)
Job 14:13-15a—Job het geweet dat Jehovah hom nie sou vergeet nie (w15 8/1 5; w14 1/1 7 ¶4; w11 3/1 22 ¶2-4)
Job 14:15b—Jehovah waardeer sy getroue aanbidders (w15 8/1 7 ¶3; w14 6/15 14 ¶12; w11 3/1 22 ¶3-6)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Job 12:12—Waarom is dit vir ouer Christene moontlik om jonger Christene te help? (g99 7/22 11, venster)
Job 15:27—Wat het Elifas bedoel toe hy gesê het dat Job se gesig “met sy vettigheid bedek” was? (it-1-E 802 ¶4)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: Job 14:1-22 (4 min. of minder)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: Les 13 ¶1 van fg—Lê die grondslag vir ’n herbesoek. (2 min. of minder)
Herbesoek: Les 13 ¶2 van fg—Lê die grondslag vir die volgende besoek. (4 min. of minder)
Bybelstudie: Les 13 ¶3-4 van fg (6 min. of minder)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 134
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
“Die opstanding—Deur die losprys moontlik gemaak”: (10 min.) Bespreking. Sluit af deur die video te speel wat in 2014 gewys is by die “Hou aan om eers God se Koninkryk te soek!”-streekbyeenkoms.
Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 12 ¶1-12 (30 min.)
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)
Lied 33 en gebed