Job het in die opstanding geglo
Job het geloof uitgespreek in God se vermoë om hom uit die dood op te wek
-
Job het na ’n boom—miskien ’n olyfboom—verwys om sy vertroue te illustreer in God se vermoë om hom uit die dood op te wek
-
Weens die uitgebreide wortelstelsel van ’n olyfboom kan die boom weer uitspruit, al is die stam afgekap. Solank die wortels lewe, sal die boom weer uitspruit
-
Wanneer dit ná ’n lang droogte reën, kan ’n droë olyfboom weer begin groei omdat lote uit die wortels uitloop en “’n tak voortbring soos ’n nuwe plant”