Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

7-13 Maart

ESTER 6-10

7-13 Maart
  • Lied 131 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van die voorgestelde aanbieding en bespreek waarom dit doeltreffend is. Bespreek dan die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Berei jou eie tydskrifaanbieding voor”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 118

  • Verwelkom ons gaste”: (15 min.) Bespreking. Nooi verkondigers om ondervindinge te vertel oor die goeie resultate wat hulle gehad het omdat hulle by ’n vorige Gedenkmaal mense verwelkom het. Hou ’n demonstrasie van ’n treffende ondervinding.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 10 ¶12-21 en hersiening van hoofstuk (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 147 en gebed